
Sasol eerste veldgids tot bome van Suider-Afrika
Elsa Pooley
rated at Takealot · checked 3 days ago
3 offers · 3 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 79.00
- Lowest seen
- R 59.00
- Highest seen
- R 152.00
- Last change
- R 16.00
- First indexed
- 01 Apr 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die bome van die subkontinent. Met behulp van volkleurfoto’s en verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene bome in Suider-Afrika kan identifiseer.
Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die bome van die subkontinent. Met behulp van volkleurfoto’s en verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene bome in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle groei, en meer te wete kom oor hul unieke eienskappe.
