
Se My, Is Julle Twee Susters?
Se My, Is Julle Twee Susters? - 'n Memorie (Afrikaans, Paperback)
R 222.00
Loot · checked Today
- Average
- R 347.09
- Lowest seen
- R 188.00
- Highest seen
- R 737.00
- Last change
- R 47.00
- First indexed
- 18 Jul 2024
- Retailer
- Loot
Description
Twee vroue, een uit Nederland en die ander een uit die Vrystaatse Goudvelde, ontmoet mekaar in 'n hospitaalsaal in Bloemfontein. Vyftig jaar later vertel Hester die storie van hoe die lewe hulle gevorm het as verpleegsters, gemeenskapswerkers, bakkers en kunstenaars.In hierdie memorie vertel Hester van der Walt van die sleutel oomblikke in haar lewe wat haar daartoe gedryf het om kulturele en etniese grense oor te steek om sodoende uit te vind wie sy werklik is.
Haar besluite neem haar vanaf die Vrystaat na Distrik Ses en Venda, na Nederland en die Verenigde Koninkryk, na Heideveld en Hanover Park en uiteindelik na McGregor. Haar nederige storie vertel van die geestelike isolasie van alle "vlugtelinge" wat die onversoenbare waardes van hulle "tuiste" (hetsy fisies of idologies) verlaat en nuwe maniere moet vind om 'n lewe te skep.
Dit vertel ook van die wonder om 'n metgesel langs die pad te vind.
Similar products

Loot
Moord Op Stellenbosch
R 304.00

Loot
Maya se Musketier
R 205.00
−29%Loot
Jasper Se Plaasvakansie
R 178.00R 252.00
−16%Loot
Die streke van Jakkals en Wolf boek 4
R 47.00R 56.00
−15%Loot
Die Klein Pelgrim Se Reis
R 147.00R 173.00
−15%Loot
Donkie se lang pad dorp toe en 19 ander fantastiese fabels
R 151.00R 177.00
−14%Loot
Asterix En Die Vercingetorix Se Dogter
R 231.00R 269.00
−14%Loot
Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 3 Leesboek 4: Gr 1
R 73.00R 85.00
−14%Loot
In Die Laksman Se Skoot
R 294.00R 342.00
−14%Loot
Drie Dekades Van Verandering
R 294.00R 340.00
−11%Loot
Ya Se Nang Sekaja Mmae a Tele
R 146.00R 164.00

Loot
Abel Se Ontwaking
R 312.00