
- Average
- R 113.00
- Lowest seen
- R 113.00
- Highest seen
- R 150.00
- Last change
- R 37.00
- First indexed
- 24 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Seisoen van vervulling is die derde boek in Alta Cloete se Seisoen-reeks. Die verhaal speel gedeeltelik in die Noorweegse winter en gedeeltelik in die hitte van ? Bolandse somer af.
Seisoen van vervulling is die derde boek in Alta Cloete se Seisoen-reeks. Die verhaal speel gedeeltelik in die Noorweegse winter en gedeeltelik in die hitte van ? Bolandse somer af. Die hoofkarakters, Ben en Emily is beide sterk persoonlikhede, gevestig in hul onderskeie beroepe en wroeg nie oor dinge waaraan hulle niks kan doen nie.