2 offers · 2 retailers
Best price we track
No retailer we track beats this price. Compare every offer
- Average
- R 245.00
- Lowest seen
- R 245.00
- Highest seen
- R 305.00
- Last change
- -R 60.00
- First indexed
- 26 Jan 2026
- Vendor
- Takealot
'n Groep jong Suid-Afrikaanse Jode, die teiken van 'n terreuraanval in Kairo, is die vlam in 'n kruitvat vir grootskaalse oorlog in die Midde-Ooste. In die middel daarvan, die joernalis Ruby Heyns, in besit van verdoemende inligting wat die skaal in die konflik kan swaai. Wanneer Ruby Heyns oornag verdwyn, moet Staatsekuriteit se Reuben Kruger al sy tegniese kennis inspan om haar spoor op te tel. Spanning en aksie uit die boonste rakke!