
- Average
- R 289.00
- Lowest seen
- R 289.00
- Highest seen
- R 289.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 20 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Sheri Brynard het al merkwaardige mylpale bereik al is sy met Downsindroom gebore. Sy vertel hoe die liefde en aanvaarding van die naaste aan haar, haar gevorm het. Sy deel haar avonture, seerkry, verliese, en die werklikhede waarmee sy as ’n volwassene met Downsindroom gekonfronteer word. Haar ma vertel hoe dit is om in Sheri se skaduwee te lewe. Susette deel openhartig haar geloofstryd toe sy gehoor het haar kind het Downsindroom, en haar en haar dogter se reis die onbekende in. Hartroerend.