Sinkhuisresepte

Sinkhuisresepte

Willie Strauss

R 359.00
5.0(7)

rated at Takealot · checked 4 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 3.00 at Loot

Loot sells it for R 356.00. Compare every offer

Average
R 320.85
Lowest seen
R 285.00
Highest seen
R 359.00
Last change
R 74.00
First indexed
20 Feb 2026
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Sinkhuis Resepte

    Checked 5 days ago

    R 356.00

    View
  • Takealot This listing

    Sinkhuisresepte

    5.0(7) Checked 4 days ago

    R 359.00

    +R 3.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Sinkhuisresepte is Willie Strauss se tweede kookboek en volg op Daar is 'n engel in my koskas (Human & Rousseau). Hierdie boek is propvol heerlike, pretensielose resepte.

In sy Sinkhuis, een van die oorspronklike huise in Cullinan, maak Willie vinnige en maklike kos wat hy vir gaste as 'n visuele en kreatiewe fees voorsit. Die leser kan uitsien na meer as 100 smaakvolle resepte met bestanddele wat jy in jou koskas het. Willie se stories gaan jou laat glimlag en sommige sal jou laat terugverlang na jou ma en ouma se kombuis met bekende geure van anys, vleispastei, appelkoos en bros deegkors. Interessante nuutjies soos Vye-en-biltong-paella is ook op die spyskaart en Sinkhuisresepte sluit selfs af met peuselhappies vir jou dierekinders.

Nostalgiese stories en resepte waarmee jy grootgeword het, is so deel van Willie dat jy nie kan help om met 'n glimlag na hom te luister of sy stories te lees en sy resepte te gebruik nie. Hierdie boek nooi jou om saam met Willie in sy Sinkhuis te kuier.

What's in the box
1 X Sinkhuisresepte