
- Average
- R 105.00
- Lowest seen
- R 105.00
- Highest seen
- R 105.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 26 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Die derde verhaal in die lekkerlees Gedaantes & Geraamtes-reeks spookavontuurverhale vir 10- tot 12-jariges met dieselfde karakters in elke storie.
In dié storie gaan Wikus en sy twee maats saam met Prof Pieta Bosveld toe. Hulle kuier in n huis waar vreemde en onverklaarbare dinge gebeur, maar sake neem n ernstige wending wanneer n donker, skaduagtige figuur Wikus een nag byna verwurg en hy daarna so siek word dat hy in die hospitaal beland!