
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 84.00
- Lowest seen
- R 84.00
- Highest seen
- R 84.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 22 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Skatlam is g'n gewone skaap nie. O, nee, vir haar is die weiveld nie genoeg nie. Sy't 'n droom - 'n wonderlike droom ... al is sy baie lief vir haar raserige familie. Skatlam wil haar eie hotel he! Sy trotseer baie gevare op pad na die hotel toe - die honger wolf en 'n sissende slang.
Skatlam is g'n gewone skaap nie. O, nee, vir haar is die weiveld nie genoeg nie. Sy't 'n droom - 'n wonderlike droom ...al is sy baie lief vir haar raserige familie. Skatlam wil haar eie hotel he! Sy trotseer baie gevare op pad na die hotel toe - die honger wolf en 'n sissende slang. En dan's daar nog die draak agter die hotel ...Geniet Skatlam se soeke om haar droom te bewaarheid in die pragboek. En leer hoe belangrik dit is om jou drome na te volg...
What's in the box
1 X Boek