
Skool Toe
Skool Toe (Afrikaans, Staple bound, Eerste uitgawe)
R 60.00
Loot · checked 28 days ago
- Average
- R 60.00
- Lowest seen
- R 60.00
- Highest seen
- R 60.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Rimpelstories is n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op n natuurlike wyse geïntegreer en ontwikkel progressief. Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook n Handleiding vir liedjies en musiek en n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.
Similar products

Loot
Skool toe!
R 103.00

Loot
Ons Gaan Skool Toe
R 60.00

Loot
Skool toe (Kur 2005): Boek 1: Grade 2
R 114.00

Takealot
Ons gaan skool toe : Grade R, Grade 1 : Leesboek
R 59.00

Loot
Alles-in-een: Die ryk prinsie gaan skool toe: Grootboek 2: Graad 1
R 392.00

Loot
Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 1 Boek 8 Leesboek: Die maats gaan skool toe: Vlak 1: Boek 8: Grade 1
R 47.00

Takealot
Rimpelstories: Ons gaan skool toe (Vlak 1) : Vlak 1 : Graad 1
R 59.00

Takealot
Rimpelstories: Skool toe (Vlak 1) : Vlak 1 : Graad 1
R 59.00
Takealot
Ouma Mollie Gaan Terug Skool Toe
5.0(3)R 185.00
Takealot
Lea Gaan Skool Toe
R 179.00
Takealot
Krok En Dil Gaan Skool Toe
R 85.00
Takealot
Tjoppie gaan skool toe
5.0(4)R 85.00