
Skooluitgawe: Pad Na Jou Hart
Skooluitgawe: Pad Na Jou Hart - 'n Rolprentdrama Vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 147.14
- Lowest seen
- R 121.00
- Highest seen
- R 185.00
- Last change
- -R 21.00
- First indexed
- 17 Dec 2020
- Retailer
- Loot
Takealot Cheapest
Skooluitgawe: Pad Na Jou Hart - 'n Rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele TaalChecked Today
ViewR 159.00
Loot This listing
Skooluitgawe: Pad Na Jou Hart
Checked 2 days ago
ViewR 185.00
+R 26.00
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Langs die pad wag ’n beeldskone, boheemse meisie. Amory gaan ook Kaapstad toe, maar is op ’n missie van haar eie. En sy het sekere vaste reëls, nes Basson. Nie een van hulle is ingestel op hartsake nie, maar wie weet wat wag op dié lang tog propvol avontuur en onthullings? Daar is gevaar ook, want wie is die motorfietsman wat so verbete agterna kom – en wat gebeur as hy hulle inhaal?
Kan liefde seëvier met soveel struikelblokke in sy pad?
Pad na jou hart – ’n rolprentdrama ?is gebaseer op die draaiboek en is aangepas volgens die vereistes van die KABV vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal met ’n inleiding tot die drama, kontekstuele vrae met antwoorde, ’n konsepvraestel en glossarium van woorde en literêre begrippe.