
Skreeu en Ander Verhale
Skreeu en Ander Verhale (Afrikaans, Paperback, 2de Uitgawe)
R 304.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 304.00
- Lowest seen
- R 181.00
- Highest seen
- R 304.00
- Last change
- R 70.00
- First indexed
- 18 Oct 2022
- Vendor
- Loot
Soos 'n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir 'n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen - hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle sterk kan vereenselwig.