
- Average
- R 63.00
- Lowest seen
- R 63.00
- Highest seen
- R 63.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 13 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Waarom skryf skrywers waaroor hulle skryf - of hoegenaamd? Is die letterkunde nie maar 'n saak van humorlose erns, soos die karakter Chris Fourie in die titelverhaal van hierdie weldeurdagte kortverahaalbundel beweer nie?
Waarom skryf skrywers waaroor hulle skryf - of hoegenaamd? Is die letterkunde nie maar 'n saak van humorlose erns, soos die karakter Chris Fourie in die titelverhaal van hierdie weldeurdagte kortverahaalbundel beweer nie? Met Skrywersblok sleep Jaco Fouche sy net deur verskeie alledaagse ruimtes - kroee, koffiewinkels, hospitale, treine, kerke - en ontdek hy karakters wat vanuit onverwagse oorde eerlike en ongekunstelde weergawes van die werklikheid voorhou. Want polisieman of misdadiger, gesiene sakeman of sukkelende skrywer - elkeen het uiteindelik dit in gemeen: die behoefte om sin te maak, vreugde te ervaar en iets na te laat wat eendag aan 'n ander kan se "Ek was hier".