
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 153.00
- Highest seen
- R 257.00
- Last change
- -R 27.00
- First indexed
- 01 Oct 2020
- Vendor
- Loot
Die kwatryn is n moeilike digvorm wat van die digter vereis om in enkele woorde en net vier reels n sinvolle eenheid in beeldende taal oor te dra. Die vorm pas Aucamp, n meester van die kortverhaal, soos n handskoen en vir die leser wat bereid is om fyn te kyk en te lees, word die ongesiende en ongehoorde in Skulp onthul.
