
Slange & Slangbyt in Suider-Afrika
Slange & Slangbyt in Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback, 2nd edition)
R 252.00
Loot · checked Today
- Average
- R 252.00
- Lowest seen
- R 252.00
- Highest seen
- R 252.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 16 Sep 2026
- Retailer
- Loot
’n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van ’n slangbyt.
Eenvoudige ikone, verspreidingskaarte, bondige teks en talle volkleurfoto's help om slange wat algemeen in die streek voorkom maklik uit te ken. Simptome en behandeling van slangbyte word beskryf, wat die leser lewensbelangrike noodhulpinligting gee.
Slange en Slangbyt in Suider-Afrika is helder, prakties, maklik om te gebruik en van onskatbare waarde vir almal wat van die buitelewe hou.