
Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 2 (with New Boost Pages)
Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 2 (with New Boost Pages) (Afrikaans, Paperback)
R 175.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 171.00
- Lowest seen
- R 116.00
- Highest seen
- R 175.00
- Last change
- R 4.00
- First indexed
- 14 Apr 2022
- Retailer
- Loot
Description
Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Geletterdheid en Gesyferdheid. Slimkoppe is deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers geskryf en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.



