
Slimkoppe Afrikaans KABV Werkboek Graad 3
Slimkoppe Afrikaans KABV Werkboek Graad 3 (Afrikaans, Paperback)
R 170.00
Loot · checked 26 days ago
- Average
- R 166.00
- Lowest seen
- R 119.00
- Highest seen
- R 170.00
- Last change
- R 4.00
- First indexed
- 13 Dec 2022
- Retailer
- Loot
Takealot Cheapest
Slimkoppe Afrikaans Eerste Additionele Taal Graad 3 Werkboek : Grade 3Checked 6 days ago
ViewR 155.00
Loot This listing
Slimkoppe Afrikaans KABV Werkboek Graad 3
Checked 26 days ago
ViewR 170.00
+R 15.00
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Slimkoppe is geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers wat glo dat kinders hul taal- en geletterdheidsvaardighede moet opbou terwyl hulle ’n liefde vir leer en lees ontwikkel. Die boeke is volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), op presies die regte vlak vir leerders in elke graad geskryf. Die reeks is ontwerp sodat dit maklik en prettig is vir leerders, ouers en onderwysers. Aantekeninge oor elke aktiwiteit, sowel as antwoorde, is agter in elke boek ingesluit. Die Slimkoppe-karakters help om kinders te motiveer en te inspireer om hul vaardighede in Afrikaans Eerste Addisionele Taal te oefen en te ontwikkel.



