
Slimkoppe Vaardighede Breuke Gr 1 - 3
Slimkoppe Vaardighede Breuke Gr 1 - 3 (Afrikaans, Paperback)
R 80.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 78.00
- Lowest seen
- R 53.00
- Highest seen
- R 80.00
- Last change
- R 2.00
- First indexed
- 14 Apr 2022
- Retailer
- Loot
Description
Slimkoppe Vaardigheidsboek vir Breuke is spesiaal ontwikkel om jou kind in graad 1 tot 3 met sleutelvaardighede van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum te help. Die werkboek bied aktiwiteite op verskillende vlakke sodat jou kind stadig op die eerste vlak kan wegspring en geleidelik na die meer gevorderde aktiwiteite op die derde vlak kan vorder. Slimkoppe word geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.