
Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Gr 7 (Afrikaans Huistaal)
Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Gr 7 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback)
R 126.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 120.00
- Lowest seen
- R 66.00
- Highest seen
- R 126.00
- Last change
- R 6.00
- First indexed
- 23 Jan 2018
- Retailer
- Loot
Description
Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreëls te hersien en te konsolideer.
Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in:
- ’n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom
- ’n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreëls in ’n spesifieke konteks te leer en te oefen
- Kassies met belangrike taal- en spelreëls aan die begin van elke nuwe afdeling
- ’n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester
- Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets.
- PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.

