Slimkoppies: My Liggaam

Slimkoppies: My Liggaam

Slimkoppies: My Liggaam - 0-3 Jaar (Afrikaans, Board book)

R 116.00

Loot · checked 28 Sep 2026

View at Loot
Average
R 117.00
Lowest seen
R 113.00
Highest seen
R 122.00
Last change
R 6.00
First indexed
15 Mar 2025
Retailer
Loot

Description

Kennis oor die liggaam en sintuie is ’n belangrike boublok vir kinders om hulself en hulle wêreld te verstaan.

Die eenvoudige en kleurvolle foto’s met herkenbare dinge en situasies in hierdie stewige kartonboek sal gesprekke stimuleer en vroeë leer bevorder.