Sloper

Sloper

Sloper (Afrikaans, Paperback)

R 52.00

Loot ยท checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 20.00
Lowest seen
R 20.00
Highest seen
R 52.00
Last change
R 32.00
First indexed
06 May 2022
Retailer
Loot

Description

Die digter ondersoek die slopingsproses wat op sowel fisiese as emosionele vlak voltrek word. Dit affekteer onder andere huise en tuine maar ook menslike verhoudings en die kort bestek van die mens se lewe. Die tou is hier 'n betekenisvolle simbool wat hede en verlede verbind. Teenoor aftakeling en afslyting staan die herstel van die gees in menslike verhoudings, groei, die behoud van herinnering en beweging deur ruimtes en ervaring om nuwe moontlikhede oop te maak.