
So moes die liefde ly
So moes die liefde ly - 'n Passiespel (Afrikaans, Paperback)
R 236.00
Loot · checked 28 Sep 2026
- Average
- R 186.00
- Lowest seen
- R 186.00
- Highest seen
- R 236.00
- Last change
- R 50.00
- First indexed
- 11 Sep 2023
- Retailer
- Loot
Description
So moes die Liefde ly is aanvanklik op versoek geskryf vir opvoering as n projek om die lyding van Christus uit te beeld. Die opvoerings was baie geslaagd en nadat Charles Fryer die stuk verwerk het, word dit in die vroee negentigerjare in die Kangogrotte by Oudtshoorn opgevoer. Dit is elke tweede Paasseisoen aangebied en behalwe Suid-Afrikaners, het mense van regoor die wereld Duitsers, Amerikaners en Nederlanders hierdie weergawe van Jesus se lydingsgeskiedenis ervaar. Die teks is na die eerste opvoering heelwat uitgebrei en het nuwer en groter dimensies bygekry. Liedere, asook danstonele, is ingevoeg en die koor is vergroot van 20 tot ongeveer 50.