So nuttig

So nuttig

So nuttig - Stik handige sakke en houers vir die huis - vinnig en maklik (Paperback)

R 160.00

Loot ยท checked 29 Sep 2026

View at Loot
Average
R 75.00
Lowest seen
R 75.00
Highest seen
R 160.00
Last change
R 85.00
First indexed
05 Oct 2022
Retailer
Loot

Description

Die ontwerpe is pragtig en stylvol en sal ook jou omgewing verfraai. Al die projekte kan met 'n gewone naaimsajien gemaak word. Maak seker dat elke ding in jou huis 'n bereplek het met laaiverdelers, wasgoed-, speelgoeden handwerksakke, 'n breinaald-bererol, borduurringmandjies, geskenkpapierhouer, toetreksakkie vir juwele en vele meer. Stap-vir-stap fotos en duidelike aanwysings, beskrywings van al die steke en tegnieke en pragfoto's van die voltooide projekte, maak hierdie boek moeilik om te weerstaan.