...So Ook Op Die Aarde

...So Ook Op Die Aarde

Liefde borrel op soos 'n fontein, jy kan dit nie keer nie.

R 255.00

Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 24.00 at Loot

Loot sells it for R 231.00. Compare every offer

Average
R 255.00
Lowest seen
R 255.00
Highest seen
R 255.00
Last change
R 0.00
First indexed
22 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

In ? afgeleë Kalahari-woestyndorpie ontdek ? jong Franse non, Léonie Duvernois, dat haar lewe lyflik en aards is; en om lief te hê onkeerbaar soos ? fontein in jou opborrel.

Sy leer ken die jong Vader Simon, die kaalvoet priester wat die klein woestynkatedraal eiehandig gebou het en wie se biblioteek vol verbode boeke is. Ook die vreemde hondkind wat hande-viervoet deur die dorpie se strate hardloop en die geheimsinnige, streng Suster Agnes. By die wyse ouma Pop leer sy: " hier op die aarde het ons net ons lywe en ons moet lewe en glo met ons lywe."

Wanneer Léonie in die skemerlig kaal swem in die Grootrivier, raak sy met verwondering aan haar borste en heupe en voel hoe die water al langs haar rug streel as sy haar oorgee aan die sorgelose vryheid van ligter word en wegdryf.

Hierdie is die universeel, eg-menslike verhaal van ? klein gemeenskap met eie wegsteekdinge, mense vir wie God in die worsteling van hul bestaan soms net ? skrale wete is.

What's in the box
1 x Book