Soek Die Meerkat - Reis Deur Tyd

Soek Die Meerkat - Reis Deur Tyd

Soek Die Meerkat - Reis Deur Tyd (Afrikaans, Hardcover)

R 110.00

Loot · checked 13 days ago

View at Loot
Average
R 110.00
Lowest seen
R 110.00
Highest seen
R 277.00
Last change
-R 19.00
First indexed
20 Nov 2024
Retailer
Loot

Description

Wat kry jy wanneer jy ’n moedswillige meerkatfamilie met ’n tydmasjien kruis? Epiese chaos! Willem Meerkat is aan die stuur en die familie maak reg vir ’n wilde, woeste reis deur tyd. In elke prent ontdek die meerkatte ’n spesifieke tydperk: vind hulle tussen sluwe seerowers, antieke Egiptenare, brawe ridders en wrede Wikings. In elke prent is daar honderde dinge om raak te sien. Maak gereed vir ’n opwindende avontuur en reis saam met die meerkatte deur die eeue.