
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 155.00
- Lowest seen
- R 149.00
- Highest seen
- R 155.00
- Last change
- -R 6.00
- First indexed
- 21 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Die lank-verwagte vervolg op Jan Terlouw se immergewilde Koning van Katoren.
Katoren, veertig jaar nadat koning Stach die troon bestyg het. Die sestienjarige bokwagter Koss reis deur die land op soek na 'n man wat as seuntjie ontvoer is - en 'n hele nuwe wereld van geld, reels en skynheiligheid gaan vir hom oop. Aanvanklik is Koss net 'n toeskouer wat hom oor alles verbaas ...maar dan raak hy verlief op Vulcana, en deur haar geinspireer, teken hy op 'n drastiese manier protes aan teen die onreg. Sal Koss uit die moeilikheid kan ontsnap waarin die protes hom dompel?