
Sonde Met Die Bure
Sonde Met Die Bure (Afrikaans, Paperback)
R 199.00
Loot · checked Today
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 153.00
- Highest seen
- R 309.00
- Last change
- -R 21.00
- First indexed
- 28 Jun 2023
- Vendor
- Loot
Sagmoedige Neelsie ly onder die bure en Vroutjie se alewige behoefte om die bure uit te stof. Hierdie keer gaan dit om n vakansiehuis en n motorkar. Maar o, die onkoste ... Op die ingewing van die oomblik skaf hy n oudsirkusolifant aan ook bekend as Herrie en n trem wat al beter dae gesien het, en siedaar: n vakansiehuis op wiele! Met Vroulief en Engela en haar menigte koffers aan sy sy, neem Neelsie die geweste op horings. (So n trem kan nogal verwoesting saai as dit aan n eiesinnige olifant vasgeketting word ...) En so eindig die trek in Meiringspoort, waar vele ander avonture vir hulle wag, voor deputasies vanaf beide Oudtshoorn en Prins Albert Neelsie met vreemdsoortige eerbewyse om die hals val.

