Speel-Speel Deur Die Bybel - Kom Speel Saam

Speel-Speel Deur Die Bybel - Kom Speel Saam

R 20.00
4.8(8)

rated at Amazon · checked 7 days ago

View at Amazon

2 offers · 2 retailers

Save R 2.00 at Loot

Loot sells it for R 18.00. Compare every offer

Average
R 17.56
Lowest seen
R 17.56
Highest seen
R 20.00
Last change
R 2.44
First indexed
06 Sep 2026
Retailer
Amazon

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Kinders se gedagtes is altyd besig en reg vir ʼn speletjie of uitdaging. Waarom dit dan nie inspan om hulle op ʼn prettige manier van die Bybel te leer nie? Speel-speel deur die Bybel bevat meer as 30 speletjies wat kinders speel-speel meer oor die Bybel sal leer. Die speletjies, wat gebaseer is op verskeie geliefde Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament, sal sorg vir ure se pret. Dié samestelling is propvol opvoedkundige speletjies soos paadjies om te soek, kolletjies om te verbind, soek-en-vind-speletjies, inkleurprentjies en vele meer. Speel-speel deur die Bybel bied die geleentheid vir kinders om op hul eie te speel óf saam met ’n volwassene vir lekker gesinstyd. Sagteband 32 Bladsye Grootte: 210 x 148 x 3 mm Read more