
Speurder Kwaaikofski 10: Monsters, Maanlig en Mottegif
Speurder Kwaaikofski 10: Monsters, Maanlig en Mottegif (Afrikaans, Paperback)
R 168.00
Loot · checked 28 Sep 2026
- Average
- R 168.00
- Lowest seen
- R 168.00
- Highest seen
- R 168.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Kwaaikofski is g’n amateur nie – hy verkies om agter die skerms te werk. Maar in sy nuutste ondersoek beland hy in die kollig op die verhoog! Drie akteurs met hoofrolle in die skoolopvoering het onder vreemde omstandighede bedank . . . En net die mees talentvolle speurder in die dorp sal nou die skoolfees kan red!