
Speurder Kwaaikofski 11: Soene en Sirkusse
Speurder Kwaaikofski 11: Soene en Sirkusse (Afrikaans, Paperback)
R 152.00
Loot · checked 26 Sep 2026
- Average
- R 138.00
- Lowest seen
- R 121.00
- Highest seen
- R 152.00
- Last change
- R 14.00
- First indexed
- 12 Sep 2022
- Retailer
- Loot
Description
’n Sirkusbaas roep Kwaaikofski se hulp in: Sy suster, Vanessa, is die ster van die vertoning, maar ewe skielik maak sy elke keer dieselfde fout. Gewoonlik is haar toertjies foutloos en Kwaaikofski ruik lont. Hy sal gou moet uitvind wie besig is met aapstreke in sirkus Zampano.
Nog ’n heerlike avontuur in hierdie baie gewilde reeks!