
Speurder Kwaaikofski 9: Die Stinkstorie
Speurder Kwaaikofski 9: Die Stinkstorie (Afrikaans, Paperback)
R 168.00
Loot · checked 4 days ago
- Average
- R 129.00
- Lowest seen
- R 121.00
- Highest seen
- R 168.00
- Last change
- R 39.00
- First indexed
- 12 Sep 2022
- Retailer
- Loot
Description
Bloot ’n roetine-ondersoek, dink Kwaaikofski wanneer Olga hom vra om ’n nuwe saak te ondersoek. Elke oggend verdwyn daar koerante voor haar kiosk. Dit lyk eers nie na ’n uitdaging om die dief vas te trek nie, maar voordat Kwaaikofski weet wat hom tref, beland hy in ’n baie gevaarlike situasie. Alleen en verdwaal in ’n doolhof van donker tonnels, kry die speurder uiteindelik snuf in die neus.