
Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1
rated at Takealot · checked 13 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 128.40
- Lowest seen
- R 99.00
- Highest seen
- R 210.00
- Last change
- -R 4.00
- First indexed
- 21 Apr 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Hierdie omnibus bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Kwaaikofski moet uitvind waarom sy gunsteling-kougom uit Olga se winkel verdwyn, die geheim van 'n vlieende blou rubberkoei ontrafel en `n vreemde pienk spook op die skoolgronde vastrek.
Kwaaikofski is 'n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal 'n talent daarvoor. Gee hom 'n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Kwaaikofski moet uitvind waarom sy gunsteling-kougom uit Olga se winkel verdwyn, die geheim van 'n vlieende blou rubberkoei ontrafel en 'n vreemde pienk spook op die skoolgronde vastrek.
What's in the box
1 x Book
