
- Average
- R 55.34
- Lowest seen
- R 42.50
- Highest seen
- R 215.00
- Last change
- R 130.00
- First indexed
- 06 Sep 2026
- Retailer
- Amazon
Description
Hoofkommissaris Servin het 'n ou kasteel naby Edinburgh gekoop, maar 'n doedelsakspelende spook veroorsaak dat gaste hulle vinnig uit die voete maak! Willem en Adriaan moet kom help. Maar daar's ook 'n bende bankrowers doenig in Skotland en soos dit maar gaan, bevind Willem en Adriaan hulle kort voor lank in nog 'n speurtog, op die spoor van die Bandy-broers. Read more


