
Spikkelsterre op Mtwana
Spikkelsterre op Mtwana - Mieke: Boek 2 (Afrikaans, Paperback)
R 183.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 168.00
- Lowest seen
- R 125.00
- Highest seen
- R 183.00
- Last change
- R 15.00
- First indexed
- 19 May 2022
- Retailer
- Loot
Description
Mieke se pad kruis met Sasha Dyssel, Miss Eco Warrior Limpopo-finalis, wat die skool en Mtwana se gas is. Fen en al die graadsewe-seuns verloor hul hart op die mooie Sasha. Maar dis Mieke wat die dieper kant van die meisie leer ken, en uitvind waarom sy en Smiley, die outjie wat gedurig 'n nuwe blouoog het, soveel in gemeen het. Die ontkoping is die finaal van Miss Eco Warrior, met afskeid en oorgang vir beide Mieke en Fen wat deur die storie verweef is.