Spooksoeker #2

Spooksoeker #2

Hoe om Beter te Baklei

R 239.00

Takealot · checked 8 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 5.00 at Loot

Loot sells it for R 234.00. Compare every offer

Average
R 239.00
Lowest seen
R 239.00
Highest seen
R 239.00
Last change
R 0.00
First indexed
21 Sep 2026
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Spooksoeker 2

    Checked 23 days ago

    R 234.00

    View
  • Takealot This listing

    Spooksoeker #2

    Checked 8 days ago

    R 239.00

    +R 5.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Warno Alberts, die spooksoeker, is terug en moet nog selfs gevaarliker spoke se raaisels probeer oplos. Sal hy die ontmoetings hierdie keer oorleef? Of sal die spoke die beste van hom kry?
Warno Alberts is onder die indruk dat hy 'n nuwe begin kan maak ná sy ontmoetings met spoke in Spooksoeker # 1. Ongelukkig is dit nie sy lot nie. Sy pad kruis weer met 'n reeks geheimsinniges en spoke. Nie net kom hy van aangesig tot aangesig met die berugte spookmeisie van Uniondale, die geheimsinnige man in swart, en die grusame bruid nie, maar hy ontdek ook die ander spooksoeker ...

What's in the box
1 x Book

Similar products