
Sprankel die seeperdjie
Sprankel die seeperdjie (Afrikaans, Paperback)
R 74.00
Loot · checked Today
- Average
- R 70.40
- Lowest seen
- R 55.00
- Highest seen
- R 110.00
- Last change
- -R 2.00
- First indexed
- 14 Aug 2022
- Vendor
- Loot
Sprankel het baie maatjies op die koraalrif waar sy woon, maar sy wil so graag n ander seeperdjie ontmoet n maatjie net soos sy
Sy begin in die wye oseaan na n seeperd-maatjie soek, maar niemand het al een gesien nie! Dan verander alles toe sy n vis-nar help...