Spreuke vir Jou Daaglikse Wande

Spreuke vir Jou Daaglikse Wande

Spreuke vir Jou Daaglikse Wande (Afrikaans, Paperback)

R 46.00

Loot · checked 9 days ago

View at Loot
Average
R 42.00
Lowest seen
R 35.00
Highest seen
R 46.00
Last change
-R 3.00
First indexed
06 Dec 2022
Retailer
Loot

Description

Spreuke vir jou daaglikse wandel bied praktiese wysheid vir elke gelowige oor ’n verskeidenheid lewensaspekte. Die versameling bemoedigende teksverse uit Spreuke is tematies gerangskik en bied leiding en insig oor sake soos jou verhoudings, beroepslewe, finansies en ander aspek van die lewe.

Spreuke vir jou daaglikse wandel sal gelowiges met hoop vul en hulle aanmoedig om die lewe te leef wat God vir hulle beplan het.