Sprokies Vir 'n Prinsessie

Sprokies Vir 'n Prinsessie

R 163.00
4.3(3)

rated at Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 27.00 at Loot

Loot sells it for R 136.00. Compare every offer

Average
R 163.00
Lowest seen
R 163.00
Highest seen
R 163.00
Last change
R 0.00
First indexed
21 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

In hierdie unieke boek bring die baasverteller Henri van Daele 'n besondere versameling sprokies bymekaar. Die sprokies kom uit die verskillende lande waaruit die ses koninginne van Belgie afkomstig was of is.
In hierdie unieke boek bring die baasverteller Henri van Daele 'n besondere versameling sprokies bymekaar. Die sprokies kom uit die verskillende lande waaruit die ses koninginne van Belgie afkomstig was of is. Sowel bekende as minder bekende verhale en legendes word hier oorvertel. Henri van Daele het dit geskryf vir prinses Elisabeth van Belgie wat in 2001 gebore is. Maar dit is ook vir alle kinders wat daarvan hou om na sprokies te luister of om dit self te lees. Met 'n voorwoord deur Haar Koninklike Hoogheid Prinses Mathilde van Belgie. Agterin die boek is daar afbeeldings van die ses Belgiese koninginne sedert 1832.

Similar products