Staan op vir die Six

Staan op vir die Six

R 155.00−12%

Takealot · checked 10 days ago

View at Takealot
Average
R 179.00
Lowest seen
R 155.00
Highest seen
R 179.00
Last change
-R 24.00
First indexed
20 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

n Bende-oorlog ontstaan oor die Six, waar Astrid se broer Poema en sy Strikers regeer. Rolo en die Havanaboys beheer al die ander buurte, maar Poema weier om die Six af te gee. Astrid begin 'n veldtog aanlyn, #bendesmustfall, en dit maak dat Rolo haar raaksien, want haar veldtog is besig om mense teen die bendes te laat draai. Wanneer Rolo sy broer Mervin dwing om met Astrid vriende te maak, begin dit 'n onkeerbare golf van geweld en verraad in die Six. Waar bendes baklei, wen niemand nie.