
Stil punt van die aarde
Stil punt van die aarde (Afrikaans, Paperback)
R 177.00−14%
Loot · checked Today
- Average
- R 207.00
- Lowest seen
- R 177.00
- Highest seen
- R 291.00
- Last change
- -R 30.00
- First indexed
- 15 Aug 2020
- Retailer
- Loot
Description
Aangrypende gedigte deur 'n fyn woordkunstenaar. Hierdie Hertzogpryswenner se nuwe bundel is n hoogtepunt in sy oeuvre. Die gedigte bied n deurlopende gesprek met n wyer wereld ook insigte in daardie wereld: die mens, die natuur, die kunste, literatuur, filosofie. Die gedigte is toeganklik, eerlik, menslik, maar die ruwe werklikhede van ons bestaan word nooit gekamoefleer of ontken nie.