Stof En Ster

Stof En Ster

Stof En Ster (Afrikaans, Paperback)

R 10.00

Loot · checked 9 days ago

View at Loot
Average
R 8.00
Lowest seen
R 8.00
Highest seen
R 10.00
Last change
R 2.00
First indexed
11 Sep 2024
Retailer
Loot

Description

Deernisvol verken die digter in hierdie bundel ’n denkbeeldige gemeenskap met herkenbare karakters. Die gedigte verbeeld samehorigheid en verlies in ’n spektrum van komiese en dramatiese emosies. Polsend van liefde en die lewe, deurspek met legendes en mites, word die dorpie in sy tydlose volheid vertoon. Uiteindelik vind die leser in die karakters se universaliteit sy of haar eie kleurvolle menswees terug.