
- Average
- R 114.00
- Lowest seen
- R 114.00
- Highest seen
- R 279.00
- Last change
- -R 165.00
- First indexed
- 05 Apr 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Hierdie omnibus-uitgawe is 'n versameling van die gewildste verhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD's in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor ... Storieman is daar!
Hierdie omnibus-uitgawe is 'n versameling van die gewildste verhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD's in, sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis, of in die motor ...Storieman is daar! In hierdie uitgawe verskyn gunstelinge soos "Wikus te Goede", "Die astrante snyertjie", "Die standvastige bliksoldaatjie" en "Die keiser se nuwe klere." Kom lag lekker saam met stories soos "Liewe Heksie en die Koekoekie" en "Spokie van Boosgelegen" en word betower deur sprokies soos "Elf wilde swane", "Die tonteldoos" en "Die Groen Jonkvrou van die meer".