
- Average
- R 145.00
- Lowest seen
- R 145.00
- Highest seen
- R 189.00
- Last change
- R 44.00
- First indexed
- 26 Jan 2023
- Retailer
- Takealot
Loot Cheapest
Best Books Studiewerkgids: Vers en Vlam Gr 10 Eerste Addisionele TaalChecked 28 Sep 2026
ViewR 174.00
Takealot This listing
Studiewerkgids: Vers en vlam
5.0(2) Checked 10 days ago
ViewR 189.00
+R 15.00
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Hierdie studiewerkgids vir leerders en onderwysers kan saam met Vers en vlam:'n poesiebloemlesing vir graad 10 EAT gebruik word. Die gids verskaf bykomende inligting, vrae en opdragte by die voorgeskrewe gedigte. Die aanslag is toeganklik en informeel, en gerig op die leerder.
Hierdie studiewerkgids kan saam met Vers en vlam: 'n poesiebloemlesing vir graad 10 EAT gebruik word. Die aanslag is toeganklik en gerig op die leerder. Dit bevat onder meer: Verduidelikings van alle literere begrippe volgens die KABV vir EAT pre-, tydens en post-lees-aktiwiteite; Kort opsommings van die inhoud van elke gedig in Afrikaans en Engels verdere woordverklarings; Vrae opgestel volgens die KABV, met ruimte om antwoorde neer te skryf verdere verrykende inligting, wenke en bronne.