Studiewerkgids: Verskuns Gr. 10 huistaal
rated at Takealot · checked 12 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 185.00
- Lowest seen
- R 140.00
- Highest seen
- R 239.00
- Last change
- R 54.00
- First indexed
- 04 Feb 2023
- Retailer
- Takealot
Description
Hierdie boeke is saamgestel dat leerders daarin kan werk - vandaar die naam studiewerkgids. Dit is nie slegs 'n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar dis ook 'n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit vergemaklik hersiening vir die eksamen en verhoed dat waardevolle notas verdwyn.
Hierdie boeke is spesifiek so saamgestel dat leerders daarin kan werk - vandaar die naam studiewerkgids. Dit is nie slegs 'n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar dis ook 'n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit vergemaklik hersiening vir die eksamen en verhoed dat waardevolle notas verdwyn, aangesien alles in een boek saamgevat word.