
Sukses Met Blombolle in Suider-Afrika
Hardcover
rated at Takealot ยท checked Yesterday
- Average
- R 96.00
- Lowest seen
- R 96.00
- Highest seen
- R 200.00
- Last change
- -R 104.00
- First indexed
- 03 Apr 2025
- Vendor
- Takealot
Hierdie praktiese gids vir die groei van blombolle in Suid-Afrika is onontbeerlik vir elke tuinier, veral diegene met 'n passie vir blombolle, op klein of groot skaal.
Hierdie praktiese gids vir die groei van blombolle in Suid-Afrika is onontbeerlik vir elke tuinier, veral diegene met 'n passie vir blombolle, op klein of groot skaal. Die title gee deskundige advies en is geskryf deur Suid-Afrika se grootste verskaffer van blombolle. Dit sluit in: 'n Volledige A-Z van blombolle wat geskik is vir die Suid-Afrikaanse klimaat; 'n Blom kalender; voorstelle vir die gebruik van blombolle om visuele fokuspunte in jou tuin te skep; die aanplanting en versorging van bolle; 'n Afdeling oor siektes en peste met raad oor hoe om jou blombolle gesond te hou.
What's in the box
1x book