Suzie se superdoeper sjampoe

Suzie se superdoeper sjampoe

Suzie se superdoeper sjampoe (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)

R 169.00

Loot ยท checked Yesterday

View at Loot
Average
R 169.00
Lowest seen
R 129.00
Highest seen
R 169.00
Last change
R 9.00
First indexed
27 Mar 2022
Retailer
Loot

Description

Suzie is mal oor hare. Nog voordat sy kon praat, kon sy al 'n poniestert maak. Wanneer sy eendag groot is, wil sy 'n haarkapper word. Sy hou van haar pa se netjiese kuif. Sy hou daarvan om haar ma se lang hare te kam. Sy hou van haar boetie se borselkop. Sy hou van haar ouma se grys krulletjies... Maar Suzie se oupa het glad nie hare nie. Sy kop is kaal soos 'n eier. Daarom besluit Suzie om 'n plan te maak...