Sy is Veilig

Sy is Veilig

'n Onthulling van die Donker Wêreld van Mensehandel

R 305.00

Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 5.00 at Loot

Loot sells it for R 300.00. Compare every offer

Average
R 305.00
Lowest seen
R 305.00
Highest seen
R 305.00
Last change
R 0.00
First indexed
22 Sep 2026
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Sy is Veilig

    Checked Yesterday

    R 300.00

    View
  • Takealot This listing

    Sy is Veilig

    Checked Today

    R 305.00

    +R 5.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

My stryd teen die seksbedryf en mensehandel om God se dogters te red. Emma van der Walt is 'n pastor, 'n ma en eggenoot, en 'n vrou met 'n hart vir God. Sy is ook die vreeslose stigter van die niewinsgewende organisasie, Brave to love. Daagliks betree hulle die donker wêreld van die seksbedryf en mensehandel om jong vroue uit die kloue van euwel te red.

Hierdie meisies word dan met liefde en leiding 'n nuwe begin gebied. Emma en haar span werk sy-aan-sy met plaaslike en internasionale wetgewende instansies. Saam beveg hulle mensehandel en slawerny en vlek die korrupsie en ontsaglike lyding wat agter toe deure plaasvind, oop. Hierdie is haar storie en die skokkende verhale van die gelukkiges wat gered kon word om die hel van mensehandel te oorleef.

What's in the box
1 x Sy is veilig