Ten Slotte (Afrikaans)

Ten Slotte (Afrikaans)

R 229.00−12%
4.9(19)

rated at Takealot · checked 10 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 257.18
Lowest seen
R 229.00
Highest seen
R 325.00
Last change
-R 30.00
First indexed
06 Nov 2025
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Ten Slotte (Afrikaans)

    4.9(19) Checked 10 days ago

    R 229.00

    View
  • Loot

    Ten Slotte

    Checked 5 days ago

    R 339.00

    +R 110.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Eben Etzebeth is tans die speler wat al die meeste toetswedstryde in die Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Op die veld word hierdie ellelange slot se intelligensie, energie en aggressie gevrees, gerespekteer en dikwels nageboots - maar hy bly ongeëwenaard.

Hy is lid van die Springbokke se senior leierskapsgroep, en speel 'n deurslaggewende rol in 'n ongelooflik suksesverhaal wat twee agtereenvolgende Wêreldbekers insluit, asook die span se posisie boaan die wêreldranglys die afgelope twee jaar.

In hierdie eerlike en onderhoudende vertelling beskryf Eben van die vernaamste faktore vir sy buitengewone sukses, en hoe hy gefokus bly - op en van die veld af. Van sy beskeie kinderjare in Goodwood - 'n voorstad van Kaapstad waar niks maklik kom nie - regdeur sy vroeë klubloopbaan, tot by sy swaar verdiende plek in die Suid-Afrikaanse nasionale span, vertel Ten slotte die verhaal van 'n merkwaardige sportloopbaan.

What's in the box
1 x Book