The Answer Series Gr 9 Natuurwetenskappe 3in1 Study Guide

The Answer Series Gr 9 Natuurwetenskappe 3in1 Study Guide

R 295.00
5.0(11)

rated at Takealot · checked 8 days ago

View at Takealot
Average
R 282.35
Lowest seen
R 195.00
Highest seen
R 295.00
Last change
R 6.00
First indexed
26 Sep 2022
Retailer
Takealot

Description

Hierdie Graad 9 Natuurwetenskappe handboek en studiegids is 'n belangrike nuwe toevoeging tot ons Wetenskappe-reeks wat van onskatbare waarde sal wees in die ontrafeling van 'n uitdagende kurrikulum, dit sluit in omvattende vaardighede-afdeling, geordende, maklik-om-te-volg notas, onderwerpgebaseerde vrae, volledige antwoorde, sleutelkenmerke sluit in vaardighede-afdeling met stap-vir-stap verduideliking van wetenskaplike ondersoek, geillustreerde opsomming van voorstelling van data (tabelle/grafieke/diagramme), uitgewerkte voorbeeld van 'n wetenskaplike ondersoek vraag, uitgebreide lys van aksiewerkwoorde om die fokuspunt van vrae te identifiseer, duidelike, selfverduidelikende diagramme met byskrifte, verrykingsbrokkies om bespreking uit te lok, visuele opsommende vloeidiagramme, wye reeks vrae met volledige antwoorde, wenke en onderwyser-geselsboksies vir konteks en duidelikheid, hierdie studiegids lê 'n stewige grondslag vir sukses in Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe, dit moedig onafhanklike leer aan, verhoed die ontstaan van algemene wanopvattings en ontwikkel selfvertroue vir die aanpak van wetenskaplike leerinhoud.

What's in the box
1 X Book

Similar products