The Dream House Adventures - Afrikaans

The Dream House Adventures - Afrikaans

Lauren O'Connor-May

R 178.00

Takealot ยท checked 19 days ago

View at Takealot
Average
R 178.00
Lowest seen
R 178.00
Highest seen
R 178.00
Last change
R 0.00
First indexed
22 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Elke aand as sy in die bed klim, word Verity se towerhuis wakker en neem haar op asemrowende avonture: van strande tot woude. Maar soos Verity ouer word, word die huis nie meer wakker nie. Net toe sy dink haar avonture is verby, ontdek Verity 'n nuwe tipe towerkrag: om die wereld saam met haar familie te ontdek! Van berge uit klouter tot in branders baljaar, word Verity se dae met opwinding en plesier gevul.

Toe haar jonger sussie, Max, die een word wat troos nodig het, word dit tyd om die geheim van die Droomhuis oor te gee.Kom ontdek saam met Verity dat die beste avonture die is wat jy kan deel met die mense vir wie jy lief is. Perfek vir dromers van alle ouderdomme! Beskikbaar in Afrikaans en Engels.

What's in the box
1 x Droomhuis-avonture

Similar products