Tippie Braai Vleis : Boek 7 : Vlak 5

Tippie Braai Vleis : Boek 7 : Vlak 5

Jos Palmer & Reinette Lombard, Illustrasies deur Zinelda McDonald

R 55.00

Takealot ยท checked 2 days ago

View at Takealot
Average
R 55.00
Lowest seen
R 55.00
Highest seen
R 55.00
Last change
R 0.00
First indexed
07 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak 5 is die perfekte oorbruggings-reeks, voordat kinders 'n verskeidenheid tekste met selfvertroue, uitgebreide woordeskat en begrip kan lees.

Die leer my lees-reeks bevat kort, prettige stories oor alledaagse avonture wat vermaaklik is en waarmee die leser kan identifiseer, maar woordeskat, taal en begrip word tegelykertyd ontwikkel. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, begripsvrae, orde denkvrae, vrae om visuele geheue te stimuleer asook verskeie taalaktiwiteite gebaseer op die leesstuk.

What's in the box
1 X Book